Kak praat tyd.

avatar
(Edited)

Ek voel 'n bietjie swak vandag, nou ek sê nie dit was Eskom nie maar dit is baie toevallig dat al my energie weg is na die onlangse beurtkrag. Alhoewel ek dalk geestelik pap voel kan ek my self troos deur my tiete te voel. Met die wat ek meer oefening doen is hulle baie ferm.

Gelukkig kry ek nie kans of vir te lank Jannie jammer gat te wees nie en kort na lank het ek 'n nuwe gedagte wat by my spook. Soos die feit dat mens gewigsverlies in Suid-Afrika kan bemark as die vermindering van wind weerstand. 'n Mens loop jouself dood in ons dorpe en Malls' en met al die skuim wat jou wil beroof, vermoor en verkrag is dit net logies of gewig te verloor. So dat jy kan fokken hardloop, minder vet is minder weerstand. Maklik.

Ek het gisteraand ook besluit ek wil iets produktief doen en nie net tyd mors aanlyn nie. Dit is toe Eskom besluit hulle sal nie daarvoor staan nie en die krag af skakel. Nou ek verstaan dat die staat nie wil hê mense moet hulle self verbeter en hul lewens vereik nie maar dit was net moetswillig en ongevraag.

Hoe verwag hulle ek moet padgee as hulle die krag afsit sodra ek my drome wil werwesenlik. Dit is kak daai.

Hulle is almal mamparras, die hele land, lelike fraaitjie gevreet paddas. Nie parras nie, 'n parra is delikaat en mooi maar 'n padda is 'n regte poes.


road3227047_1920.jpg


Ek weet dit is 'n mors van asem om aanhoudend oor die hondenaaiers te praat, dit is wel nie 'n probleem as dit verligting bring.

Iets anders wat ek definitief moet aandag gee is die bliksemse mense wat in die winkel kom met hulle kak versoeke. Elke fokken dag is dit die selfde storie, die groot probleem is dat dit my werk is. Natuurlik is die 'n baie meer relevante probleem as Eskom en die ANC se kak.

Hulle loop wel hand in hand, om die een te verander is om iets aan die ander ook te doen. Daar is geen rede vir my om ander werk in hierdie bedorwe land te soek nie. Daar is ook geen sin daarin om te dink dat daar 'n toekoms in hierdie vullishoop is nie. Die enigste toekoms vir Suid Afrika is om uitgewoes te word soos dit nog altyd moes gewees het. So ek moet sekerlik werk met die doel om plasing in 'n anderland te kry en met dit dan ook permanent padgee.

Natuurlik is dit iets wat ek al lankal weet, maar dit is ook nou nie iets wat net gedoen word nie. Tot die oomblik wat 'n mens dit net doen.

Ek dink dit is hoe dit sal wees. Ek gaan stillietjies daaraan werk en dan die dag is die dag wat ek my moer strip en net fokkof.

Dit is hoe ek alles doen.



0
0
0.000
13 comments
avatar

According to the Bible, Are Christians forbidden to eat Hare? (Part 3 of 5)

(Sorry for sending this comment. We are not looking for our self profit, our intentions is to preach the words of God in any means possible.)



Comment what you understand of our Youtube Video to receive our full votes. We have 30,000 #SteemPower. It's our little way to Thank you, our beloved friend.
Check our Discord Chat
Join our Official Community: https://beta.steemit.com/trending/hive-182074

0
0
0.000
avatar

Bliksem! lyk my @penderis is die Tola van der Merwe van steemit lol bly a grapjas! Dis a belaglike situasie maar dit gaan nie veander nie, hulle bly kak aanvang!

Fok of Australia of toe en kry kla!

All this forced Afrikaans takes me back to Mr Strausses class. The only thing worse than learning Afrikaans was learning maths in Afrikaans.

0
0
0.000
avatar
(Edited)

Dit was fokken moeilik om dit alles te tik, die ergste is ek praat Afrikaans elke dag... meestal vloek, en "Wat soek jy?" maar dit bly nogtans moeilik.

Ek weet nou dat wiskunde in Afrikaans 'n pot kak is want ek was op Khan academy die een dag en selfs vir die laerskool goed kon ek nie uitmaak wat hulle van praat nie. :)

I have been looking at options and it seems Europe, like belgium etc have better options for work visas. Essentially I would want to go where it is the simplest to do general work with a low barrier for entry. The living cost is definitely high but seems once you earn on location then a person can maybe make it work. I just have to give up hope that I will go there and have some form of super savings.

Secondly I kind of need to focus on something I can do that can actually earn me an income as graphic design etc is just pedestrian shit.

0
0
0.000
avatar

O my word jy is nog meer funny in Afrikaans - dit het my nou laat lag maar eerlik ook my hart laat huil want wat jy sê is waar en ons Afrikaners maak mos maar als reg met humor maar ai hoe mis ek die ou dae van orde en respek en diens.

0
0
0.000
avatar
(Edited)

Hulle het almal gefok in 1994, dit laat my dink aan iemand wat dink hulle weet beter dan hou 'n mens op om te help en wag laat hulle hul self in die voet skiet. In plaas van om te verstaan Suid Afrika was nog nooit in 'n situasie van respek vir mense nie. Ons het nog altyd respek vir die land en mense van die selfde groep, maar nie vir ander nie, Afrikaans en Engels ingesluit. Selfs voor dit was dit die verskillende 'tribes' met geen respek vir mekaar, daar moes 'n oorgang fase gewees het. Maar op die oueinde was almal te geintriseerd dat die ander seer kry en leer. Dit is een moerse koeël en Suid Afrika is die voet.

Tenminste was daar orde en diens en as die land die fokus was sou dit miskien gehelp het. Dit is alles nou persoonlik en nie vir die land nie.

*I just read that again and I think I am done with all of this typing in Afrikaans, is it just me or does it make me seem like a redneck? Brakpan hier kom ek.

0
0
0.000
avatar
(Edited)

Ja dit is presies soos jy sê = ag ons poep in windstorm en hoop en fok voort. Nee jy maak baie sense. Dis soos ek voel, jy kan dit net beter uitdruk

0
0
0.000
avatar

Haha poep in 'n windstorm, net hoop dit nie 'n nat een nie.

0
0
0.000
avatar

Hi, @penderis!

You just got a 0.16% upvote from SteemPlus!
To get higher upvotes, earn more SteemPlus Points (SPP). On your Steemit wallet, check your SPP balance and click on "How to earn SPP?" to find out all the ways to earn.
If you're not using SteemPlus yet, please check our last posts in here to see the many ways in which SteemPlus can improve your Steem experience on Steemit and Busy.

0
0
0.000
avatar

Ek verstaan nie Afrikaans nie, so dit is die enigste opmerking wat ek kan lewer. Met die hulp van Google vertaal.

0
0
0.000
avatar

Haha fair enough. Did google make the content intelligible enough for you to get the gist?

0
0
0.000
avatar

Well, that's hard for me to say. I think you'd have to determine that, but I will say that in my view, it definitely reminds me of how you express things, so that's probably a plus for Google translate.

0
0
0.000